Werner Fuetterer

Werner Fuetterer
Geboorte (1907-01-10)10 Januarie 1907
Sterfte 7 Februarie 1991 (op 84)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Werner Fuetterer (10 Januarie 1907 – 7 Februarie 1991) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Faust (1926), Das Rheinlandmädel (1930), Never Trust a Woman (1930), en Goal in the Clouds (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy